Fiëstas 2015 Wenners

FiestaWenners

Photo credit: Fiëstas Facebook page

Gewildste fees: Aardklop
Beste aanbieding: Bloed en Rose (Aardklop)
Beste regisseur: Marthinus Basson – Bloed en Rose (Aardklop)
Beste aktrise: Rolanda Marais – Dogma & Die Seemeeu (KKNK & Aardklop)
Beste akteur: Albert Pretorius – Die Seemeeu & Playland (Aardklop & Suidoosterfees)
Beste vroulike byspeler: Lee-Ann van Rooi – Rondomskrik (KKNK)
Beste manlike byspeler: Stian Bam – Bloed en Rose (Aardklop)
Blou Stoel: Saartjie Botha vir die vertaling en verwerking van Die Rolbalspeler en Die Seemeeu
Beste opkomende kunstenaar: Richard September – Rondomskrik (KKNK)
Teaterontwerp: Jaco Bouwer – Poskantoor & Samsa-masjien/ (Aardklop & KKNK)
Beste prestasie in ‘n musiekgedrewe produksie: Emo Adams – Finding Emo
Beste solo-vertoning: Frank Opperman – Die klaagliedere van ds Tienie Benade
Beste prestasie in visuele kuns: Gerhard Marx – The Garden at Night (Aardklop)
Beste prestasie in klassieke musiek: Braam du Toit – Poskantoor (Aardklop) (komponis)
Beste musiekproduksie: – Emo Adams – Finding Emo
Beste nuwe Afrikaanse opvoering: – Christiaan Olwagen – Dogma (KKNK)

Lewensbydrae vir Teater: Marius Weyers
Lewensbydrae vir Teater en Woordkuns: Prof. Adam Small
Lewensbydrae vir Teater en Woordkuns: Wilma Stockenström
Lewensbydrae vir Musiek en Woordkuns: Philip de Vos

Read more: Fiëstas 2015 – Everyone’s a winner – no really, they are!

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s